By ‘n onlangse kursus het die volgende wenke my as besonder nuttig opgeval:
- Om jou karakters te leer ken, vra vrae in die vorm van ‘n metafoor. M.a.w. Watter soort boom/plant/musiek/kos/wat ookal IS jy? Nie hou jy Lees voort
By ‘n onlangse kursus het die volgende wenke my as besonder nuttig opgeval:
By hierdie skakel is ‘n groot versameling moets en moenies deur bekende Engelse skrywers:
http://www.guardian.co.uk/books/2010/feb/20/ten-rules-for-writing-fiction-part-one
Dis ‘n goeie oefening om dit te lees en dan tien uit te soek wat vir jou besonder belangrik is.