Writer’s block met ‘n verskil

Nou ja, toe!!

Bets se Blog

writers-blockEk ly nie aan die normale tipe ‘block’ nie – ek lei aan hierdie tipe. Dis ‘n baie soliede blok op my lessenaar. En sy naam is: Einde van die skooljaar met al die rompslomp wat daarmee saamgaan. Vrydag begin die eksamen – hopelik sal die ‘blok’ dan lig genoeg word om te verwyder – of dalk sal dit sommer self verdwyn.

View original post

Advertisements