Gebruik onverwagte emosies in jou skryfwerk.

Writing

 

 

Skryfguru, Donald Maass, vertel by een van sy werkwinkels oor skryf dat skrywers nie moet fokus op hul karakters se voor die hand liggende emosies nie, maar die onverwagse en onsigbare behoeftes en begeertes. Hier is sy boek waarin hy breedvoerig hieroor uitwei:  http://www.amazon.com/gp/product/1599634007/ref=as_li_ss_il?ie=UTF8&camp=1789&creative=390957&creativeASIN=1599634007&linkCode=as2&tag=theboomus06-20http://www.amazon.com/gp/product/1599634007/ref=as_li_ss_il?ie=UTF8&camp=1789&creative=390957&creativeASIN=1599634007&linkCode=as2&tag=theboomus06-20