Skryfkursus!!

Romance 2Jy het ‘n romantiese siel en binne-in jou woel heerlike liefdesverhale wat dwing om uit te kom, maar jy weet nie waar om te begin nie.

Hier is jou antwoord: ‘n informele, bekostigbare e-poskursus oor die skryf van romanses aangebied deur ervare romanseskrywer, Madelie Human. Klik hier bo op SKRYFSKOLE vir meer inligting.

Advertisements