Ten rules for writing fiction

By hierdie skakel is ‘n groot versameling moets en moenies deur bekende Engelse skrywers:

http://www.guardian.co.uk/books/2010/feb/20/ten-rules-for-writing-fiction-part-one

Dis ‘n goeie oefening om dit te lees en dan tien uit te soek wat vir jou besonder belangrik is.

Advertisements

One comment on “Ten rules for writing fiction

  1. Elke skrywer behoort vir jouself ‘n kopie van hierdie artikel te maak. Dis die moeite werd om dit so nou en dan te lees en net jou geheue weer ‘n bietjie te verfris oor die moets en moenies van goeie skryfwerk.

    Sommer een van die heel eerste opmerkings deur Elmore Leonard het my oog gevang. Hy sê die skrywer het nie nodig om ‘n karakter se voorkoms uit te spel nie en illustreer dit met ‘n aanhaling van ‘n karakter uit ‘n boek van John Steinbeck:

    “I like a lot of talk in a book and I don’t like to have nobody tell me what the guy that’s talking looks like. I want to figure out what he looks like from the way he talks.”

    Die geheim is egter vir jou as skrywer om te besluit watter van hierdie reëls geld vir jou en die genre waarin jy skryf of nie. Neem wat jy kan gebruik daaruit en … wel, ignoreer die res!

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s