Gallery

’n Diva en ’n meermin: Sophia Kapp gesels

Sophia Kapp oor haar skryfwerk:

Hoe ontspan jy?

Ek hekel, kuier by vriendinne of kyk ou episodes van The A-Team of ander bloeddorstige TV-reekse. Lees is werk.

Wat lees jy op die oomblik?

The color purple en All the light we cannot see

Wat doen jy wanneer jy nie skryf nie?

Ek sulk tot ek weer kan skryf.

Wat is jou grootste vrees?

Oor skryfwerk: Dat ek op ’n dag gaan wakker word sonder ’n enkele storie in my kop. (Dit het al gebeur, dis angswekkend.)

Oor die res van my lewe: Dat my kind iets sal oorkom.

Aan watter skryfgewoonte (van jouself of ander skrywers) het jy ’n broertjie dood?

Mooiskrywery. ’n Skrywer wat woorde goed kan inspan, kan my meesleur sonder om fraai te raak. As iemand byvoorbeeld ’n natuurtoneel beskryf, wil ek ná die tyd dink hoe mooi die plek was, nie hoe mooi die taal was nie. Daar is baie skrywers…

View original post 791 more words

Advertisements

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s