Die tikmasjien

tikDie kinders ontdek ‘n stokou tikmasjien in die huis en die pa moet verduidelik. Hy sit ‘n vel papier in en tik. Die kinders staan verstom.
“Waar plug jy hom in?” wil hulle weet.
“Nee, jy plug hom nêrens in nie,” antwoord die pa.
“Nou waar is sy batterye?” vra die kinders.
“Nee, hy gebruik nie batterye nie.”
“Liewe genade Pa, nou hoekom het hulle dit nie al laaaankal uitgevind nie?”

Advertisements

3 comments on “Die tikmasjien

  1. Wat ek dink? Dat dit baie snaaks – en waar – is. `n Mens is nie eens van flippen Eskom afhanklik om op daardie uitvindsel te werk nie! Maar o mens! Ek onthou die byderhand botteltjie tippex ook. Of die papiertjies waarop ek die verkeerde woord reggemaak het en bo-oor geplak het. En hoe ek dan bladsy vir bladsy gefotostateer het. Hoe op aarde was dit ooit moontlik om `n hele lange boek te skryf? En om dit uit te gee!

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s