Foto

Hoekom skrywers sulke naguile is …

Idea

Advertisements

7 comments on “Hoekom skrywers sulke naguile is …

  1. Ja! #%@!! En in die oggend is dit weer weg soos mis voor die son. Hou `n boekie onder die bed? Ag, dit werk nie. Want óf die boekie is weg, óf die potlood. En wie’t nou lus om jou kop van die kussing af te lig? Kom ons gun die giggelende (reg gespel?) muse haar bietjie binnepret, wat. Sy is ons darem ook soms goedgesind.

  2. Ek kry my idees as ek soggenns gaan stap! Dan vind ek dit omring deur al my mense! Ook die beste tyd om jou dag te beplan! Soms het ‘n idees saans met die slaap kom aanmeld. Met my stappery word dit dan soos hoofrekene (Wanneer laas het jy daai woord gehoor?) uitgewerk en gefomuleer. Dit kom menigmale wanneer jy it die minste verwag! Dit is werk want as jy vir die muse, al nege wil wag, kry jy NOOIT geskryf nie!

  3. Anthony. prof Hans du Plessis sê daardie selfde ding, as jy vir die muse wil wag, kry jy nie geskryf nie. Hy sê ook daar is net een manier, die B.O.S, manier (Bas Op Stoel).

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s