Die laaste 10 000 woorde moet steeds jou leser vasgenael hou!!

Kyk wat die guru’s van Writer’s Digest daaroor te sê het:

http://www.writersdigest.com/how-to-improve-your-writing-skills-the-last-10000-words?et_mid=656501&rid=239430221

Easy reading

Advertisements

One comment on “Die laaste 10 000 woorde moet steeds jou leser vasgenael hou!!

  1. Wat ‘n waardevolle artikel! Nora Roberts se spanningsromanses is vir my die lekkerste lekker, maar ek voel soms verkul met haar eindes. Dit voel amper asof sy so haastig is om klaar te skryf, dat daardie laaste bietjie storie afgejaag lees. Maar ek verstaan die versoeking, teen die einde van ‘n manuskrip is ek dikwels al so lus om met die volgende storie te begin.

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s