Voordat jy jou eerste draft uitgewers toe stuur …

En die skerm bly blank!Hier is ‘n gratis aflaaibare PDF dokument deur Holly Lisle met ‘n lys van 101 dinge waarna jy moet oplet wanneer jy jou manuskrip gereedmaak vir instuur na ‘n uitgewer. Doen jouself ‘n guns en spaar 101 ure se werk wanneer die redakteur jou op hierdie foute gaan wys in elk geval!!

https://howtothinksideways.com/download-101-mistakes-here/

Advertisements

2 comments on “Voordat jy jou eerste draft uitgewers toe stuur …

  1. Hallo Madelelie,, My naam,, Chock Nel,, Ek het n probleem.. miskien kan jy help met advies . Kortliks My vriende toring al lank dat ek hierdie “Gawe” Wat ek het om n storie te vertel op papier gesit.. Ek vat toe n kans,, en skryf n storie in n genre wat deur baie as besonder uniek beskryf word.. n Bikers “Slaang” EK het self laat druk en self uitgegee..Die boek bestaan uit 5 x kort verhale (Suiwer Humor tusen 1500 –3000 Woorde,, en die lang verhaal “Snoepi goete” (Drama,, spanning,, Adrenalien liefdes verhaal van n Biker wat vir n onskuldige matriek Meisie val..) Toe kom di kommentare in.. Ek was toetaal onkant gevang toe ek deur veral die gemiddelde tot beide kante van di spektrum Afrikaanse Dames se kommentare gelewer oor die Lang verhaal “Snoepi goete” Wat as n ligtelike saak begin het moet ek nou noodgedwonge “Iets” mee doen,, maaar ek weet ni wat nie!! Gaan kyk na die eerste pos geplaas op hierdi blad en maak die kommentare oop en lees self,, Baie dankie Madelelie https://www.facebook.com/groups/Ouboet/

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s