Gebruik onverwagte emosies in jou skryfwerk.

Writing

 

 

Skryfguru, Donald Maass, vertel by een van sy werkwinkels oor skryf dat skrywers nie moet fokus op hul karakters se voor die hand liggende emosies nie, maar die onverwagse en onsigbare behoeftes en begeertes. Hier is sy boek waarin hy breedvoerig hieroor uitwei:  http://www.amazon.com/gp/product/1599634007/ref=as_li_ss_il?ie=UTF8&camp=1789&creative=390957&creativeASIN=1599634007&linkCode=as2&tag=theboomus06-20http://www.amazon.com/gp/product/1599634007/ref=as_li_ss_il?ie=UTF8&camp=1789&creative=390957&creativeASIN=1599634007&linkCode=as2&tag=theboomus06-20

Advertisements

2 comments on “Gebruik onverwagte emosies in jou skryfwerk.

  1. hallo daar blog vriendin!! dis tog so lekker om so iets te kan sê vir sulke beroemde mense soos julle…..

    anyway wat ek eintlik wil weet is hoe gemaak as ek graag aan julle boffins ‘n ietsie te stuur wat ek as een van my babas beskou en ‘n eerlike mening wil he, en sommer ook raad, al is dit kretiek oor die baba van my

    • Jammer Kindvanafrika, ons sukkel om genoeg tyd te kry om genoeg aandag aan ons eie skryfwerk te gee. Nie een van ons het regtig tyd vir so-iets nie. Daar is egter professionele mense wat dit doen. Sluit aan by die SAVryskutskrywers en gaan kyk bietjie op hulle webwerf watse dienste hulle alles lewer.

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s