ameliastrydomskryf

Elke skrywer het sekere fisiese aanduidings van emosie wat sy/hy geneig is om oor en oor te gebruik. Hoewel sulke gewoontetjies kan help met karakterbou, klink dit maklik holrug gery. Dit kan selfs jou lesers ‘n pyn gee. (As jy my nie glo nie, lees gerus die Fifty Shades trilogie: “Don’t bite your lip, Miss Steele.”)

Maar hoe hou jy jou uitdrukkings vars? Hoe vermy jy clichés soos daardie spiertjie wat in die held se wang spring sodra hy hom vererg (ek moet ‘n persoonlike swakheid vir daardie spiertjie erken, dis van jongs af vir my baie sexy!).

Natuurlik word enige skrywer wat haar sout werd is, ‘n student van mense. Jy luister hul gesprekke af (‘n onderwerp vir ‘n ander post!) en jy hou hulle onbeskaamd dop in die mall. Maar mense is ongelukkig geneig om hul mees intense emosies agter toe deure te beleef. Baie lastig vir ‘n…

View original post 176 more words

1 comments on “

Lewer kommentaar op Madelie Human Kanselleer antwoord