Die skryfproses

Advertisements

13 comments on “Die skryfproses

  1. My kinders is 3 en 4jr onderskeidelik, en nog nie in ‘n kleuterskool nie. Ek skryf maar terwyl hulle slaap, en as die sperdatum nader kom, gryp my man in en gaan kuier saam met hulle by Ouma wat om die draai woon. Elke uurtjie help…

  2. Madelie, ek is ‘n beginnerskrywer van romanses. My skuilnaam is vir eers my geheim. Hoofrede: ek is nie lus vir familie en vriende se kommentaar nie, hulle dink dalk ek skryf alles uit persoonlike ondervinding! Julle weet seker hoe dit gaan 😉

    • Kathleen, ja, ons weet beslis hoe dit gaan. Maar as jy nie oortuig genoeg is die genre is wat jy behoort te doen nie, gaan dit deurskemer in jou werk en jou lesers gaan agterkom jy is skaam vir wat jy doen. Ek gebruik my eie naam en kyk langs my neus af na mense wat aanmerkings maak, want dis hulle wat bejammerenswaardig is, nie ek nie. Gewoonlik is dit mense wat heimlik self graag skrywers sou wou wees wat neerhalende aanmerkings maak. En wie leef haar droom uit, jy of hulle??

      Die mees algemene aanmerking gaan oor die hygroman en ek skryf nie hygromans nie, ek skryf romantiese komedie, so dis hulle wat nie weet waarvan hulle praat nie!!

      • Ek stem saam Madelie, mens moet trots wees op wat jy skryf. My familie en die handvol vriende wat weet van my skrywery, weet wel ek skryf liefdesverhale. En ek vertel gedurig dat liefdesverhale my gunsteling leesstof is! (dis veral lekker om daardie stukkie inligting in die geselskap van boeksnobs uit te blaker en dan breed te glimlag, hehe!) Maar weet jy, dit sal vir my moeilik wees om ‘n soentoneel te skryf en heeltyd te moet dink ‘o shucks, my skoonma gaan dit lees…’.

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s