Gebruik jy graag ‘n storiebord?

Met Pinterest is dit vinnig en maklik!

http://pinterest.com/

Ek het nog nooit van visuele beelde gebruik gemaak om karakters te help vorm nie.

Hierdie proefneming het my egter verras.

‘n Paar nuwe idees het by my opgekom terwyl ek deur die foto’s geblaai het.

Waarskuwing: Ek vermoed die verslawingsgevaar is hoog! 🙂

Hier is voorbeelde van my eerste pogings:

http://pinterest.com/altacloete/seisoen-van-vervulling/

http://pinterest.com/altacloete/emily-se-klerekas/

http://pinterest.com/altacloete/emily-se-koskeuses/

Advertisements

One comment on “Gebruik jy graag ‘n storiebord?

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s