Die debat gaan voort …

Oral op die internet is debatte aan die gang oor die gedrukte boek vs die e-boek. Hier is ‘n artikel wat vir my nogal bitter interessant is:

http://www.codinghorror.com/blog/2012/04/books-bits-vs-atoms.html

Wat my oog gevang het, was die volgende gedeelte:

“One of the arguments I’ve heard for why ebooks are so expensive is to keep the printed version’s perceived value high. If ebooks are 1/3 the price of the printed version, given time no one will put value on the printed version and sales will drop.

Because of the volume, printing books is relatively cheap. It (allegedly) adds little or nothing to the final cost of the book but there are lots of middle-men that get profit from it. None of those people want the printed book industry to go away which is why the prices are such a mess.”

Advertisements

One comment on “Die debat gaan voort …

  1. Ek is bevrees Amazon het reeds met die prysoorlog begin. My dogter wou laasweek ‘n universiteitshandboek by hulle bestel, toe kos die gedrukte hardebandweergawe $100 en die e-boek wergawe slegs $30!! Julle kan seker raai watter een sy gekoop het!

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s