Kommentaar op jou skryfwerk.

Skrywers kla dikwels oor medeskrywers soms slegs negatiewe kommentaar lewer op jou werk en geen komplimente uitdeel nie.

Daar is ‘n briljante stukkie dialoog in die film, Midnight in Paris, as Ernest Hemingway vir ‘n voornemende skrywer sê:

“I know I’ll hate your manuscript. If it’s bad, I’ll hate it, because I hate bad writing. If it’s good, I’ll hate it even more, because I’ll be jealous!”

Soos in enige ander beroep bestaan daar natuurlik tussen skrywers ook professionele jaloesie, maar in my ondervinding verskaf skrywers oneindig baie ondersteuning aan mekaar, want ons verkeer almal in dieselfde bootjie, veral hier in Suid Afrika waar die mark klein en publikasiegeleenthede min is.

Advertisements

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s