Unieke skryfkursus in die Kaap!

Lees hier oor Madri van der Walt (voorheen Victor)
se splinternuwe skryfkursus
,
asook ander dienste wat sy lewer:
http://www.madrivictor.co.za/

Advertisements

2 comments on “Unieke skryfkursus in die Kaap!

  1. Ek is ‘n joernalis en oorweeg om te probeer liefdesverhale skryf.Interessantheidsonthalwe hoeveel verdien mens gemm. met ‘n Romanza-boek?

    • Annie, as jy fiksie wil skryf om geld te maak, is die Afrikaanse boekebedryf die verkeerde plek vir jou. Ek kan nie vir jou ‘n spesifieke bedrag noem wat ‘n Romanza verdien nie, want dit hang af van hoe gewild die skrywer is. Jy moet dus maar probeer en sien …? Dis nie soos tydskrifverhale of artikels wat ‘n vasgestelde tarief het omdat die aantal lesers van jou artikel/kortverhaal afhang van die sirkulasie van die tydskrif nie. Die skrywers van popul√™re fiksie verdien in direkte verhouding met hoe gewild hulle werk indiwidueel is.

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s