Skryfskool in die Oos-Vrystaat!

Rosendal Skryfskool: Beplan, begin en kry koers met jou roman

Vlug na die heuwels vir ‘n intensiewe 3-dae-slypskool oor die kuns van romanskryf: Beplan ‘n storielyn, skep ‘n werkruimte – Kies jou karakters, milieu, genre en styl – Tower tonele met skop op – Kry wenke oor slyp, versorging en voorlegging aan uitgewers.

Die kursus word in Engels aangebied, maar skrywers kan in Afrikaans of Engels deelneem en in die taal van hul keuse terugvoer kry.

Donderdag 23 Februarie, 18h30: Registrasie & kenmekaar by Rosendal Hotel Vrydag 24, S

aterdag 25, 8h30 – 17h30: Skryfskool Sondag 25, 9h00 –13h00: Skryfskool.

Persoonlike V&A-sessies in die namiddag. Koste: R3750 sluit die handleiding en materiaal in. R1000 deposito om jou plek te verseker.

Akkommodasie is nie by die prys ingesluit nie, maar die hotel en gastehuise bied verlaagde tariewe aan. Kursusfooie sluit middagete en tees in; ontbyt en aandete uit jou eie sak. Die balans word met registrasie betaal, maar daar is R250 afslag as die volle fooi teen 15 Februarie betaal word.

Rosendal is in die Oos-Vrystaat, ‘n 3-uur-rit vanaf Johannesburg

Navrae: 084 205 4626 of deborah.steinmair@gmail.com

Aanbieder: Deborah Steinmair,

skrywer van:

A See-through Suitcase (2003),

JansRautenbach, (2006),
Jo Roos,Sculptor
, 2008),

Marike se laastedans (2010, US Woordtrofee-wenner,Rapport/Jan Rabie-prys vir

vernuwende fiksie, kortlys vir M-NetPrys),

Poppekas (word in Maart 2012 uitgegee).

 

Advertisements

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s