Skryf is maklik?

Douglas Adams het gesê: “Writing is easy. You only need to stare at a piece of blank paper until your forehead bleeds.”

My voorkop bloei menigmaal. So, hoekom bly dit vir my so lekker?

Advertisements

2 comments on “Skryf is maklik?

  1. Ai, Madelie, hoe lekker lag ek nou. Jou stukkie skrywe kom net mooi op die regte oomblik, want hier spat die bloed. Maar hoe het ons as kinders gesê van daai klipharde, ronde lekkergoedballetjies wat ons tog so graag geëet het al het dit mens se mond so swart gesmeer? Hard, maar lekker!

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s