‘n Webwerf vol inspirasie!

Besoek gerus hierdie webwerf vir volop inligting en vars idees oor die skryf van fiksie:

http://www.sff.net/people/alicia/

Advertisements

One comment on “‘n Webwerf vol inspirasie!

  1. Dis Alicia Rasley se webwerf. Daardie vrou WEET waarvan sy praat. Ek dink haar werkswinkel oor hoe om ‘n boek te begin gaan werklik die moeite werd wees. Die interaktiewe werkswinkel gaan per e-pos gebeur, so ons sal ook kan deelneem.

    Dit handel oor die volgende aspekte:

    We’ll discuss:
    *Where to start the book
    *Where to start the scene
    *How to set up the story question
    *How to introduce the characters
    *How to showcase your voice on the first page
    *The all-important first paragraph– keeping it simple, yet profound

    Oe, dit klink wonderlik!!!

    Ek sien net sy adverteer dit vir Mei. is dit nou 2011 of 2012? Ek wonder …

    Wag, ek sal vir ons uitvind. Haar webwerf is inApril 2011 laas opgedateer. Wag vir ‘n antwoord op ‘n e-pos wat ek gestuur het.

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s