Julle het iets wonderliks misgeloop …

Die ATKV skryfskool by die NWU was ‘n absolute fees. Enigiemand wat liefdesverhale skryf of voornemende skrywers van romantiese fiksie is, kon daarby baat en oneindig baie leer. Ek het vuur en vlam teruggekeer en voel ongelooflik geïnspireer deur elkeen van die sprekers wat daar opgetree het. Baie dankie aan Prof. Hans du Plessis en sy span wat ons so gul ontvang en onthaal het. Dankie aan Lapa vir hul bydrae om hierdie skool aan die gang te hou.

Aan die van julle wat dit misgeloop het: Moenie weer so dom wees om nie te gaan nie!!

Advertisements

4 comments on “Julle het iets wonderliks misgeloop …

  1. Ek het huis toe gekom en voel vol kreatiewe energie en gaan myself heelhartig in my manuskrip ingooi om dele te herskryf. Hierdie ‘kreatiewe energie’ is natuurlik die rusultaat van tussen fantastiese skrywers uit te gehang het vir ‘n volle 3 dae! Madelie, jou voorlegging veral was great – Interessant, duidelik, relevant en uitgevoer deur een van die wat wéét. Dankie vir al jou hulp en input in my ms. As ek een ding kan voorstel vir die wat mal genoeg is om te begin skryf: Gaan eers ATKV skryfskool toe …

  2. Dankie, Madelie. Ek sal gaan luister. Kan jy asb. wanneer jy tydjie het vir my die foute wat jy op my eerste hoofstuk uitgewys het e-pos? Ek sal dit baie waardeer.

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s