Konflik – laag op laag.

Vir enige skrywer, hetsy jy ‘n beginner of ervare is, bly dit ‘n uitdaging om die konflik in jou verhaal geloofwaardig deur die verloop van jou boek te laat ontplooi. Kate Walker, ervare romanseskrywer vir Mills & Boon, sê jy moet die verskillende aspekte van die konflik tussen die karakters geleidelik aan jou leser bekendmaak. As jy wil hê die konflik in jou boek moet die emosionele impak hê wat uitgewers en redakteurs soek, moet die leser dit laag vir laag, soos met die afskil van ‘n ui, ontdek, dan sal hulle jou boek nie kan neersit nie.

Gaan lees gerus hierdie artikel op haar blog, dis die moeite werd:

http://kate-walker.blogspot.com/2010/07/conflict-layering-it-through-book-onion.html

Advertisements

One comment on “Konflik – laag op laag.

  1. Ek glo dis maar hoe julle ander skrywers ook die konflik hanteer? Dit klink net vreeslik beplan en ingewikkeld wanneer sy dit so uiteensit. Mens hanteer mos maar die storieboekkonflik soos mens uit ondervinding weet en beleef dat konflik in die regte lewe gebeur.

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s