Skryfskool vir liefdesverhale September 2011

DAAR IS NOG PLEK VIR LAATSLAPERS. GOU SPEEL!!

ATKV-SKRYFSKOOL

LENTESKOOL VIR

LIEFDESVERHAALSKRYWERS

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit in samewerking met LAPA Uitgewers bied van 1 – 3 September 2011 die jaarlikse slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.

Hierdie slypskool van drie dae, wat plaasvind by die PUK Sports Village van die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, is ʼn praktiese slypskool vir enigiemand wat ʼn liefdesverhaal wil skryf.

Leon van Nierop, Sophia Kapp, Madelie Human en  personeel van LAPA en die ATKV-Skryfskool gaan as aanbieders optree en fokus op die liefdesverhaal.

Die koste vir hierdie slypskool is R2 500,00 per persoon wat deel (2 persone per kamer). Dit sluit luukse verblyf in die nuwe PUK Sports Village

vir 2 nagte en ontbyt in.

Kursusgangers moet asseblief ’n kortverhaal met ‘n romantiese strekking (ongeveer 1 500) woorde of ‘n eerste hoofstuk (nie meer as 3 000 woorde nie) van ’n liefdesverhaal voor die sluitingsdatum aanstuur na:  Kobie.VanAswegen@nwu.ac.za.

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir hierdie slypskool is Vrydag, 12 Augustus 2011.

Vir meer inligting kan u skakel met Kobie van Aswegen by 018 299 1783 of e-pos: Kobie.VanAswegen@nwu.ac.za

NAVRAE

 

Tel: 018 299 1783

Faks: 018 299 1784

Kobie.VanAswegen@nwu.ac.za

POS INSKRYWINGS AAN:

 

Die Direkteur

ATKV-Skryfskool

Noordwes-Universiteit

Privaatsak X6001

POTCHEFSTROOM

2520

ATKV-SKRYFSKOOL

 

LENTESKOOL VIR LIEFDESVERHAALSKRYWERS

1 – 3 SEPTEMBER 2011

INSKRYWINGSVORM

NAAM: ………………………..….………………………..…

POSADRES:…………………………………………………………………………….………………………………………….. POSKODE: …………………………………………………

TELEFOON:………………….…………..……….………

SELFOON:……………………….……………………..……

E-POS: …………………………..………….………………

FAKS:………………………………………..….…………..

R2 500,00 per persoon (2 persone per kamer,  ontbyt ingesluit).

BANKBESONDERHEDE

BANK:                                    ABSA, Tomstraat, Potchefstroom

REKENINGNAAM:              NWU

REKENINGNOMMER:      670 642 313

TAKKODE:                           632 005

VERWYSING:                       ASS 44602 – Jou naam

(Faks bewys van inbetaling na 018 299 1784)

Advertisements

One comment on “Skryfskool vir liefdesverhale September 2011

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s