Die liefde: Dis Wetenskap én waansin (12)

BEKENDES:

Onbeantwoorde liefde beroof selfs grondboontjiebotter van sy smaak. – Die gewilde strokiesprentkarakter Charlie Brown

Ons glo nie in rumatiek of in ware liefde voor die eerste aanval nie – Marie E. Eschenbach

Ek het ‘n naar en tintelende gevoel oor my hele lyf ervaar. Ek was óf verlief óf ek het waterpokkies gehad – Woody Allen

Jy sê die liefde is onsin – ek stem nie saam nie. Dis vir weke en maande lank ’n aanhoudende fisieke pyn, ’n pyn om die hart wat jou dag of nag nooit verlaat nie, ’n stremming op jou senuwees soos in die geval van tandpyn en rumatiek, nie net onhoudbaar op enige gegewe oomblik nie maar uitputtend as gevolg van die aanhoudende dreinering van jou krag – Henry Brooks Adams, Amerikaanse historikus

Carla van der Spuy

Advertisements

One comment on “Die liefde: Dis Wetenskap én waansin (12)

  1. Hierdie is nou aanhalings wat ‘n skrywer gerus kan onthou. En miskien ‘n leser ook. Aangesien die romanse uiteraard gaan oor daardie proses van verwerping of aanvaarding van die geliefde, oorheers dit tog die hele storie. Wanneer die liefde misluk of ‘n laagtepunt tref, is die pyn onhoudbaar seer. En wanneer dit werk, dan is dit hemels.

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s