Die liefde: Dis wetenskap én waansin (11)

REEKSMONOGAMISTE:

Die beskrywing bevat dalk ’n valse skyn van respektabelheid, maar moet jou nie deur die laaste deel van die woord laat mislei nie.

Reeksmonogamiste laat, nes Cassanovas en reeksverkullers ook ’n puinhoop van gebroke harte agter omdat hulle altyd die volgende eks in die oog het.  Hulle raak dalk smoorverlief en is dalk getrou  maar dis van korte duur.

Dr Hermann Liebenberg, ’n sielkundige  noem dat die brein in die geval van reeksmonogamiste “verslaaf” raak aan die chemiese crescendo en dat hul daarom nooit van die verliefdheid na ’n stabiliseringsfase kan beweeg nie en ’n leeftyd lank aan die hormone verslaaf bly wat tydens die “verliefdheidsfase” vrygestel word.

Dit kan ook patalogiese aangetrokkenheid genoem word.

Carla van der Spuy

Advertisements

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s