Die liefde: Dis wetenskap én waansin (10)

VERSKILLENDE SOORTE LIEFDES:

Die soorte liefdes wat Grové geïdentifiseer het is die volgende; blinde romantiese liefde, bedwelmende liefde, wondelek-liefde, liefde wat met seksuele prikkeling verband hou, reddingsliefde, die ridder op die wit perd, hy of sy sal my gelukkig maak, sielsmaat-liefde, narcistiese liefde, die liefde-en-pyn verslawing, klimtol liefde, Oedipus-liefde, jy-is-net- myne liefde, selfoonliefde en fantasie-liefde.

 

Seksuele prikkeling liefde is bv. op seksuele prikkeling gebaseer en bevat verslawingseienskappe soos afwagting, fantasie, opwekking, sensualiteit, eksperimentering, nuwigheid en soms sondigheid. Dit word gekenmerk deur opwinding, risiko’s en sappige maar verbode vrugte.

 

In die geval van bedwelmde liefde weer, ervaar die minnaars selfs euforie wanneer hulle verlief raak.

 

Geen verhouding kan egter op hierdie vlak handhaaf  word nie en dan word hierdie einste gedrag herhaal om voortdurend die emosionele opbruising te beleef, sê Grové.

 

Omdat hierdie soort liefde bedwelmend is, is die “oplossing” om  voortdurend verlief te raak en kortstondige verhoudings aan te knoop.

Carla van der Spuy

Advertisements

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s