‘n Moet-lees vir romanseskrywers

Die heel nuttigste boek wat ek as romanseskrywer op my rak het, is Writing a romance novel for dummies. Soos al die Dummy-boeke is dit verstaanbaar en prakties – baie maklik om stuk-stuk te lees soos jy dit nodig kry.
Contents at a glance:
1.   Welcome to the world of romance writing
2.   Laying the foundation: The building blocks of a great romance
3.   Putting pen to paper
4.   Putting it all together: Mechanics count, too
5.   Submitting your manuscript – and making the sale!
6.   The part of tens (ten plots, ten tips for the perfect title, ten common writing mistakes, ten reasons why a ms gets rejected, ten ways to beat writer’s block, ten Q’s every romance writer should ask herself)

Advertisements

4 comments on “‘n Moet-lees vir romanseskrywers

  1. Dis beslis die boek op my rak wat ek die heel meeste gebruik. Geen beginnerskrywer van liefdesverhale kan daarsonder nie. Lees alleen is nie genoeg nie, jy moet hierdie bruikbare handboek bestudeer asof jy gaan eksamen skryf oor die onderwerp.

    • Onthou, hierdie blog is bedoel om te help as daar hulp nodig is. Vra gerus enigiets wat jy wil weet oor die skryf van liefdesverhale. Ek het ook maar laat in my lewe begin skryf. Dis nie onmoontlik nie!

  2. Johanelle, ons is ook nie meer heeltemal nat agter die ore nie – die vlees is soms swak, maar die gees is alte gewillig!

Wat dink jy??

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s