SKRYWERONTWIKKELING

'n Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

ARTIKELS

Ons glo aan lewenslange leer. Ons strewe daarna om gedurig ons eie kennis en vaardighede te slyp en te ontwikkel en wil ons ook beywer vir die ontwikkeling van nuwe romanseskrywers. Ons deel ‘n passie vir die skryf van liefdesverhale en glo dat enigiemand wat ‘n redelike taalaanleg, ‘n wil om te skryf en ‘n geloof in die liefde het, met harde werk ‘n sukses daarvan kan maak.

DROOM JY DAARVAN OM ‘N SKRYWER VAN LIEFDESVERHALE TE WORD?

If you can dream it, you can become it. If you can imagine it, you can achieve it!

You might just have to WORK for it!


7 Kommentaar

  1. Hettie Beer

    Nee ek sal nooit kan skryf nie, SKOENMAKER HOU JOU BY JOU LEES. Omdat ek Madelie persoonlik ken, besef ek jy moet ware liefde ken om daaroor te kan skryf.

    • Ek is ‘n bitter gelukkige vrou. Ek wil so graag vir elke leser, al is dit net vir die paar ure terwyl jy lees, ook daardie geluk laat smaak terwyl jy so lekker saam met die heldin verliefraak op die held.

      Ek dink egter daar is ongelukkige mense wat skryf juis om hul ongelukkigheid te verwerk en om die ware liefde saam met hul karakters te beleef. Dit is jammer, maar soms waar. Dit is ook so dat ‘n skrywer wat al die seer van die lewe beleef het, ‘n beter skrywer is juis daarom.

  2. Ronelle

    Dankie Madelie dat jy jou kennis met ons deel!

    Doen so voort!

    • Hallo Ronelle, as jy enige vrae het, vra gerus hier. As ek iets nie kan beantwoord nie, vind ek uit en kom terug na jou toe!

  3. ek will graag n liefdes verhaal begin skryf wat verkeert geloop het

    • En toe? Jy maak ons nou nuuskierig, Martie. Vertel gerus meer.

  4. Madelie, kan ek ‘n direkte epos of telef no van jou kry. wil graag iets met jou bespreek. dankie zonjia

Wat dink jy??

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 29 other followers