Author Archive: Linelle Venter
Om te ‘show’ of om te ‘tell’.
Ons het al ‘n paar keer hieroor gesels, maar dit is inderdaad so belangrik en so ‘n groot uitdaging dat ons dalk weer idees kan uitruil en so mekaar kan help. Die korrekte balans tussen show en tell is dalk een van die moeilikste dele van skryf . As jy te veel vertel, raak jou …
Wat om NIE te doen NIE:
Elke skrywer ken daardie pad wat ons stap wanneer dit voel asof elke tree wat ons neem in die verkeerde rigting is. Ons maak soveel foute, dat ons begin wonder of ons wel kan skryf. Ek is een van daardie mense wat uit my (en ander mense) se foute leer. Hier is ’n paar (van …
Hoe om jou leser te verveel
Ons is nie net skrywers nie, maar ook lesers. Daar is ’n hele paar goedjies wat my so verveel dat ek my oë rol, die boek vies neersit (of neergooi) en eerder gaan klere stryk ( ek haaaaat strykwerk!!). Hier is ’n paar voorbeelde van wat jy moet doen om seker te maak dat jou …
Karakters en hulle stemme
Hoe maak jy seker dat jou karakters nie almal dieselfde klink nie? As ’n skrywer is dit ’n uitdaging om elkeen van jou karakters in jou boek ’n unieke ‘stem’ te gee. Jou held en helding kan sekerlik nie dieselfde sêgoed en uitdrukkings gebruik nie. Hoe doen jy dit? Hoe beheer jy die verskillende ‘stemme’ …
Hoe skryf jy?
Daar is ’n teorie dat skrywers in vier kategorieë verdeel kan word: Die wat skryf sonder om te beplan of te redigeer. Die wat redigeer soos hulle skryf. Die wat ’n bietjie beplan en dan ’n bietjie skryf. Die wat die storielyn volledig tot die einde beplan voor hulle begin skryf. Watter een is jy?
