Author Archive: Alta Cloete
Gebruik jy graag ‘n storiebord?
Met Pinterest is dit vinnig en maklik! http://pinterest.com/ Ek het nog nooit van visuele beelde gebruik gemaak om karakters te help vorm nie. Hierdie proefneming het my egter verras. ‘n Paar nuwe idees het by my opgekom terwyl ek deur die foto’s geblaai het. Waarskuwing: Ek vermoed die
Werkswinkel op Greyton!
Lees hier meer oor die werkswinkel wat binnekort op dié idilliese dorpie aangebied word: http://us4.campaign-archive2.com/?u=e360045c920e93685346f050b&id=ae2bc899dd&e=b0fad24cad
Goeie lesse uit ‘n vreemde oord!
Lees gerus hier vir onverwagse inspirasie: http://sarahcpilon.wordpress.com/2012/03/22/3-things-tattoos-taught-me-about-writing/
Drie weergawes
‘A friend of mine says that the first draft is the down draft – you just get it down. The second draft is the up draft – you fix it up. You try to say what you have to say more accurately. And the third draft is the dental draft, where you check every tooth, …
How to make a living as a writer (1)
I’m going to make this very simple: The secret to making a living wage as a writer lies in two words: volume and variety. Today let’s talk about the first one. Volume The biggest mistake writers make with respect to their “publishing dreams” is hoping for that one big break that’s going to change their …
Wat om NIE te doen nie!
Hier is ‘n fantastiese humoristiese stuk oor wat ‘n skrywer MOET doen om NIE ‘n sukses te wees nie. Ignoreer maar net die verwysings wat nie direk op SA betrekking het nie, en geniet die res! http://www.guardian.co.uk/books/booksblog/2006/nov/06/hownottowriteanovelaste?fb_action_ids=3138456134193%2C10150604101611036&fb_action_types=news.reads&fb_source=other_multiline
Skryfsake op Litnet
http://www.litnet.co.za/Category/nuwe-skryfwerk-new-writing/skryfsake
The snowflake method!
Hier is ‘n baie interessante manier om ‘n roman aan te pak: http://www.advancedfictionwriting.com/art/snowflake.php
Show, don’t tell!
Hier is ‘n hele klomp lekker praktiese voorbeelde om die konsep van beelding i.p.v. vertelling te illustreer: http://www.susancanthony.com/resources/writing/show.html
Skrywersbootvaart!
Kyk by hierdie skakel vir ‘n baie besondere skryfskool! Daar is nog ‘n paar plekke oop! http://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=233011663452681&id=232887896798391¬if_t=feed_comment#!/events/232887896798391/
Waar woorde!
“(As a writer) you have to have the three D’s: DRIVE, DISCIPLINE and DESIRE. If you’re missing any one of those three, you can have all the talent in the world, but it’s going to be really hard to get anything done.” Nora Roberts
Aanlyn Skryfkursus!
Hier is besonderhede van Petru-Nell Skryfbesigheid se kursus: http://pnskryf.wordpress.com/2012/01/11/aanlynskryfkursus-nuwe-datums-bekend-gemaak/
Hoe lyk die ideale romantiese held?
Lees gerus hier wat bekende skrywers van romantiese verhale oor die ideale held te sê het: http://www.rapport.co.za/Boeke/Nuus/Hoe-lyk-Mnr-Perfek-20120204
Alweer tyd vir die ATKV-Skryfskool!
Die ATKV-Skryfskool van die NWU is al mondig, maar een van sy oudste projekte, die Herfsskool, bly ’n immergroen affêre. Van 19-23 Maart 2012 maak ons weer so – flikflooi ons weer met die woorde. Bekroonde en bekende skrywers wat ook boeiende geselsers is, soos P.G. du Plessis, Hans du Plessis, Deon Meyer en Piet …
Unieke skryfkursus in die Kaap!
Lees hier oor Madri van der Walt (voorheen Victor) se splinternuwe skryfkursus, asook ander dienste wat sy lewer: http://www.madrivictor.co.za/
Inspirasie!
Pieter-Dirk Uys oor inspirasie: http://www.beeld.com/Boeke/OnlangsVerskyn/Altyd-erens-n-Kleinhoop-20120115
Skryfskool in die Oos-Vrystaat!
Rosendal Skryfskool: Beplan, begin en kry koers met jou roman Vlug na die heuwels vir ‘n intensiewe 3-dae-slypskool oor die kuns van romanskryf: Beplan ‘n storielyn, skep ‘n werkruimte – Kies jou karakters, milieu, genre en styl – Tower tonele met skop op – Kry wenke oor
2011 in oënskou!
The WordPress.com stats helper monkeys prepared a 2011 annual report for this blog. Here’s an excerpt: The concert hall at the Sydney Opera House holds 2,700 people. This blog was viewed about 8,500 times in 2011. If it were a concert at Sydney Opera House, it would take about 3 sold-out performances for that many …
‘n Goeie begin …
Met my Kindle het ek op ‘n splinternuwe lekkerte afgekom (dis nou bykomend by die lekkertes van gerief en gemak en vinnige aflaai van aankope plus die gevaar van baie maklik baie geld uitgee) – die opsie wat Amazon ‘n mens gee om ‘n gratis 10% sample van enige boek af te laai en te …
Werk dit vir jou?
Baie mense werk die beste onder druk. Maar hoeveel druk is net genoeg – en hoeveel is te veel? Kan ‘n mens regtig kreatief dink onder druk? Is ‘n sperdatum vir jou die beste aansporing of laat dit jou lam van angs?
‘n Paar nuttige wenke
By ‘n onlangse kursus het die volgende wenke my as besonder nuttig opgeval: Om jou karakters te leer ken, vra vrae in die vorm van ‘n metafoor. M.a.w. Watter soort boom/plant/musiek/kos/wat ookal IS jy? Nie hou jy
Ten rules for writing fiction
By hierdie skakel is ‘n groot versameling moets en moenies deur bekende Engelse skrywers: http://www.guardian.co.uk/books/2010/feb/20/ten-rules-for-writing-fiction-part-one Dis ‘n goeie oefening om dit te lees en dan tien uit te soek wat vir jou besonder belangrik is.
Iets om oor te dink …
It is impossible to discourage real writers – they don’t give a damn what you say, they’re going to write. Sinclair Lewis
No man is an island …
… en ‘n skrywer nog minder! Na die onlangse Leeskringkuier in die Kaap besef ek weer eens hoe belangrik dit vir skrywers is om met mekaar kontak te maak. Om te skryf is ‘n eensame taak – dis net jy en jou rekenaar en jou storie (of soms geen storie nie). En ons weet mos …
Waar woorde …
You may choose your word like a connoisseur, and polish it up with art. But the word that sways, and stirs, and stays, is the word that comes from the heart. Ella Wheeler Wilcox
‘n Webwerf vol inspirasie!
Besoek gerus hierdie webwerf vir volop inligting en vars idees oor die skryf van fiksie: http://www.sff.net/people/alicia/
Kursus vir aspirant-skrywers!
Kliek op die beeld om te vergroot.
Naar, maar waar …
To write something, you have to risk making a fool of yourself. Anne Rice
Breek ‘n slaggie weg!
Na ‘n onlangse wegbreek om te gaan skryf, kan ek die volgende punte noem vir iemand wat dit ook oorweeg: 1. ‘n Week is te kort. As jy Maandag ry en Vrydag terugry, het jy eintlik net drie dae. Twee weke, met ‘n kuier van die gesin/geliefde/vriende tussenin, sou dalk beter wees. 2. ‘n Mens …
