Monthly Archives: February, 2012
Die skryf van mediese romanses
Lus om jou hand te waag aan die skryf van mediese romanses? Hier is die eerste aflewering van vier bloginskrywings met die mees volledeige uiteensetting oor die skryf van mediese romanses in Afrikaans. http://ameliastrydomskryf.wordpress.com/2012/02/26/mediese-romanse-n-4d-benadering-tot-die-genre-deel-1/
Show, don’t tell!
Hier is ‘n hele klomp lekker praktiese voorbeelde om die konsep van beelding i.p.v. vertelling te illustreer: http://www.susancanthony.com/resources/writing/show.html
Skrywersbootvaart!
Kyk by hierdie skakel vir ‘n baie besondere skryfskool! Daar is nog ‘n paar plekke oop! http://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=233011663452681&id=232887896798391¬if_t=feed_comment#!/events/232887896798391/
Waar woorde!
“(As a writer) you have to have the three D’s: DRIVE, DISCIPLINE and DESIRE. If you’re missing any one of those three, you can have all the talent in the world, but it’s going to be really hard to get anything done.” Nora Roberts
‘n Uitstekende boek vir alle skrywers en aspirantskrywers
Gaan loer gerus hier na Kristen Lamb se boek: Are you there blog? It’s me writer. Dit gaan hoofsaaklik oor die rol van die sosiale media in die lewe van die moderne skrywer. Dis op Kindle beskikbaar teen slegs $4,99!! http://www.amazon.com/Are-There-Blog-Writer-ebook/dp/B004ZUIUFI/ref=sr_1_1?s=digital-text&ie=UTF8&qid=1329134587&sr=1-1
Aanlyn Skryfkursus!
Hier is besonderhede van Petru-Nell Skryfbesigheid se kursus: http://pnskryf.wordpress.com/2012/01/11/aanlynskryfkursus-nuwe-datums-bekend-gemaak/
Hoe lyk die ideale romantiese held?
Lees gerus hier wat bekende skrywers van romantiese verhale oor die ideale held te sê het: http://www.rapport.co.za/Boeke/Nuus/Hoe-lyk-Mnr-Perfek-20120204
