Ook bekend as “procrastinate”.
Ek is heeltemal vertroud met : ” Ek wíl skryf, regtig, maar dit gaan net soveel
maklikker wees as my klere volgens kleur gerangskik is. En die kombuis skoon is.
en wat van daardie nuwe resep in die Sarie kos…”
Voor jy weet sit jy met ‘n kas vol wit goed aan die een kant (en alle ander stukke deurmekaar – jou moed het net tot ná die wit goed gehou), ‘n skoon stoof in ‘n deurmekaar kombuis en twaalf chocolate muffins wat jy alleen gaan opeet. Sonder ‘n storie…
Hierdie is 'n bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers om te gesels oor skryf en skryfdinge. Gevestigde skrywers van romanses en liefdesromans deel graag hul entoesiasme en ervaring met ander.
Beginnerskrywers is welkom om vrae te vra oor die skryf van liefdesverhale. Ons sal dit so gou moontlik beantwoord.
Onthou, dit sal lyk asof jou eerste kommentaar 'verdwyn', maar dis slegs totdat jy as gebruiker van die blog aanvaar is.
JY IS WELKOM OM OP ENIGE PLEK KOMMENTAAR TE LEWER OF 'N VRAAG TE VRA.