Monthly Archives: Januarie, 2012
Kommentaar op jou skryfwerk.
Skrywers kla dikwels oor medeskrywers soms slegs negatiewe kommentaar lewer op jou werk en geen komplimente uitdeel nie. Daar is ‘n briljante stukkie dialoog in die film, Midnight in Paris, as Ernest Hemingway vir ‘n voornemende skrywer sê: “I know I’ll hate your manuscript. If it’s bad, I’ll hate it, because I hate bad writing. …
Alweer tyd vir die ATKV-Skryfskool!
Die ATKV-Skryfskool van die NWU is al mondig, maar een van sy oudste projekte, die Herfsskool, bly ’n immergroen affêre. Van 19-23 Maart 2012 maak ons weer so – flikflooi ons weer met die woorde. Bekroonde en bekende skrywers wat ook boeiende geselsers is, soos P.G. du Plessis, Hans du Plessis, Deon Meyer en Piet …
Unieke skryfkursus in die Kaap!
Lees hier oor Madri van der Walt (voorheen Victor) se splinternuwe skryfkursus, asook ander dienste wat sy lewer: http://www.madrivictor.co.za/
Inspirasie!
Pieter-Dirk Uys oor inspirasie: http://www.beeld.com/Boeke/OnlangsVerskyn/Altyd-erens-n-Kleinhoop-20120115
Skryfskool in die Oos-Vrystaat!
Rosendal Skryfskool: Beplan, begin en kry koers met jou roman Vlug na die heuwels vir ‘n intensiewe 3-dae-slypskool oor die kuns van romanskryf: Beplan ‘n storielyn, skep ‘n werkruimte – Kies jou karakters, milieu, genre en styl – Tower tonele met skop op – Kry wenke oor
2011 in oënskou!
The WordPress.com stats helper monkeys prepared a 2011 annual report for this blog. Here’s an excerpt: The concert hall at the Sydney Opera House holds 2,700 people. This blog was viewed about 8,500 times in 2011. If it were a concert at Sydney Opera House, it would take about 3 sold-out performances for that many …
Dubbele standaarde
Hoekom is dit in sosiale sirkels meer aanvaarbaar om romantiese komedies wat verfilm is te kyk as om dit in boekvorm te lees? Sommige mense sal veel eerder spog oor hulle Runaway Bride of Sleepless in Seatle gekyk het gisteraand as om te moet bieg dat hulle ‘n heerlike romanse verslind het voor slaaptyd. Hoekom …
