Monthly Archives: Oktober, 2011
Iets om oor te dink …
It is impossible to discourage real writers – they don’t give a damn what you say, they’re going to write. Sinclair Lewis
No man is an island …
… en ‘n skrywer nog minder! Na die onlangse Leeskringkuier in die Kaap besef ek weer eens hoe belangrik dit vir skrywers is om met mekaar kontak te maak. Om te skryf is ‘n eensame taak – dis net jy en jou rekenaar en jou storie (of soms geen storie nie). En ons weet mos …
Waar woorde …
You may choose your word like a connoisseur, and polish it up with art. But the word that sways, and stirs, and stays, is the word that comes from the heart. Ella Wheeler Wilcox
Skryf is maklik?
Douglas Adams het gesê: “Writing is easy. You only need to stare at a piece of blank paper until your forehead bleeds.” My voorkop bloei menigmaal. So, hoekom bly dit vir my so lekker?
‘n Webwerf vol inspirasie!
Besoek gerus hierdie webwerf vir volop inligting en vars idees oor die skryf van fiksie: http://www.sff.net/people/alicia/
Wat laat jou tone krul van lekker lees?
‘n Skryfvriendin het onlangs vir my gesê haar grootste probleem is om nuwe interessante temas en agtergronde vir haar romanses uit te dink. Idees vir stories is oral rondom ons en dis nie te moeilik om nuwe stories uit te dink nie, maar is jou storie so dat dit jou lesers se tone laat krul …
Kursus vir aspirant-skrywers!
Kliek op die beeld om te vergroot.
Wil jy graag ‘n klomp bekende skrywers ontmoet?
Kliek op die skakel vir ‘n duideliker beeld op ons lesersblog: http://romanzalesers.wordpress.com/2011/10/12/wonderlike-geleentheid-vir-alle-boekwurms/
Naar, maar waar …
To write something, you have to risk making a fool of yourself. Anne Rice
Onvoorspelbaarheid in die romanse
Wat maak dat jy ‘n spesifieke skrywer se werk bo ‘n ander s’n sal kies? Is dit haar wonderlike taalvaardigheid of is dit eerder haar vermoë om ‘n vars storie op ‘n nuwe manier op te dis? Hoe kry ‘n skrywer dit reg om telkens ‘n buitengewone storie te kan skryf en boonop binne die …
